| Maandag 8 Maart |
| REGISTRASIE |
| 17:30 |
Aandete |
| 19:00 |
Verwelkoming en Oordenking |
| 19:30 |
Boodskap deur Eerw. Barney Mabaso: "Lê jou daarop
toe" |
|
Verversings |
| Dinsdag 9 Maart |
| 07:30 |
Ontbyt |
| 09:00 |
Oordenking |
|
Boodskap deur Eerw. Erlo Stegen: "Deur die Here
goedgekeur" |
| 10:45 |
Tee |
| 11:15 |
Boodskap deur Prof Pieter Potgieter: "Suiwer verkondiging
van die woord van die waarheid" - (Voorsitter van die Algemene Sinodale Kommissie van
die NG Kerk) |
| 13:00 |
Middagete |
| 14:30 |
Boodskap deur Eerw. A. Xaba: "'n Arbeider wat hom vir sy
werk nie hoef te skaam nie" - (Prinsipaal van die `Union Bible Institute') |
| 15:30 |
Pouse |
| 15:45 |
Kort voorleggings oor Genadedood: |
|
a) Dr David Stevens: (Uitvoerende Direkteur van die Christen
Mediese & Tandheelkundige Vereniging, VSA) |
|
b) Prof Robert D. Orr: (Direkteur van Kliniese Etiek,
Professor in Huisartskunde, Kalifornia) |
|
c) Dr Brian P. Johnston: (Dien op die Uitvoerende Komitee van
die Nasionale Regsentrum vir Medies Afhanklikes en Gestremdes, VSA) |
| 16:45 |
PANEELBESPREKING: Vrae en Bespreking |
| 17:30 |
Aandete |
| 19:00 |
Oordenking |
| 19:30 |
Boodskap deur Eerw. Mike Evans: "Die subtiele ondermyning
van die Kerk" Deel 1 - (Direkteur van die Bybelinstituut in Genve) |
|
Verversings |
| Woensdag 10 Maart |
| 07:30 |
Ontbyt |
| 09:00 |
Oordenking |
|
Boodskap deur Eerw. Erlo Stegen: "Deur die Here
goedgekeur" |
| 10:45 |
Tee |
| 11:15 |
Boodskap deur Eerw. Mike Evans: "Die subtiele ondermyning
van die Kerk" Deel 2 |
| 13:00 |
Middagete |
| 14:30 |
Boodskap deur Eerw. Bill Bathman: "Stel jouself tot
beskikking van God" - (Direkteur van `In Touch Mission International', VSA) |
| 15:30 |
Pouse |
| 15:45 |
Kort aanbiedings oor verskillende onderwerpe: |
|
a) Eerw. Fano Sibisi: "Die terugkeer na die
heidendom" - (President van Christene vir die Waarheid) |
|
b) Dr. Albu van Eeden: "Dwelmmiddels" - (President
van Dokters vir Lewe) "Vigs" |
|
c) Eerw. Kjell Olsen: "Die Jaar 2000-probleem - die
millennium-gogga" - (Adjunk-President van Christene vir die Waarheid) |
| 16:45 |
PANEELBESPREKING: Vrae en Bespreking |
| 17:30 |
Aandete |
| 19:00 |
Oordenking deur Eerw. Mabizela (Prediker - KwaSizabantu
Sending) |
| 19:30 |
Boodskap + Skyfies deur Dr. Werner Gitt: "Die Christendom
en Wetenskap" - (Bekende internasionale spreker en outeur, Duitsland) |
|
Verversings |
| Donderdag 11 Maart |
| 07:30 |
Ontbyt |
| 09:00 |
Oordenking |
|
Afsluitingsdiens deur Eerw. Erlo Stegen |