|
Audio Sermons
Audio music
Text Sermons
Visitor Info
Outreaches
Choir
Confession
Articles
Links
Education
Ministers
Map
Photos
History
Cassette
Europe
Self-help
Internet
Faqs
HOME
| |
North Mozambique trip - Sep 2001
Following then is the information as provided by the congregation who
invited Ds Peet Botha:
The team of 4 left on Thursday morning for Nelspruit and from there they
flew by 'Mercy Air' in a small one-engine airoplane to Mozambique. They
arrived savely on Friday at their destination - Muapula. We are so thankful
that even there deep in the bush the technology of e-mail is somehow
available.
Their task is to serve the missionaries at the Muapula Mission Station with
the Word, prayer, personal councelling, discussions on the needs and
problems there - to encourage them to be one as prescribed by the
Scriptures.
They start their journey back to South Africa on 6 September.
----------------------------------------------------Bedieningspan
2001 - Muapula_Makua volk
Kern van bedieningspan:
Stuurende gemeentes se verantwoordelikheid om die sendeling
fisies en prakties op die veld te ondersteun, bemoedig, bedien en toerus sover moontlik om
sodoende hulle Godgegewe roeping te kan doen en uitleef tot 'n Godgegewe Vrug en Seën tot
uitbouing van die Koningreik binne 'n Heilige Godgegewe plan vir die verlore volke/stamme
(Makua) wat Jesus Chiristus nie ken en leef nie.
Bedieningspan se taak (Volgens prioriteit):
1. Bediening met die WOORD
2. Bediening met Gebed
3. Bediening met persoonlike berading soos nodig op die sendingstasie
4. Bediening met bemoediging, aanmoediging en eenheid bevorder
5. Godgegewe Visie bou en Visie behou
6. Behoeftes en leemtes aanspreek en bespreek tot voordeel van die
ondersteunende en stuurende Kerk.
7. Lekker gesels en net lekker kuier by die sendelinge
Bedieningspan-lede:
1. Christo van Heerden - Predikant van een van die stuurende
gemeentes
- Voorsitter van die Makua projek (plaaslike)
2. Danie van Huyssteen - Predikant en sendeling
3. Peet Botha - Predekant en sendeling
4. Wimke Jurgens - Advokaat
Taak en doelwitte:
1. Bediening van die WOORD - Peet
2. Persoonlike berading (indien nodig)/Fasiliteerder van bedieningspan - Danie
3. Verteenwoordiger van plaaslike stuurende Kerk - Christo
4. Groepsgebed en persoonlike gebed - Almal
5. Die hantering en deurwerk van voorgestelde "Grondwet / Personeelbeleid" wat
plaaslik opgestel is deur die Makua projek - Christo en Wimke
6. Visie bou en Visie behou - Almal
7. Behoeftes en leemtes aanspreek - Almal
Sendelinge op Muapula wat onder die Makua werk:
1. Kerkplanting : Frits en Nickey van der Merwe - Willem /
Ansie
2. Bybelvertaling : Gerard en Vanessa Olivier Stephanie / Tiaan / Cristi
3. Skoolstigting : Ben en Maggie Joubert - Stephan
4. Sosiale opheffing en boerdery : Dewald en Valerie Knoetze - Jessica / Lizette
Bedieningspan datum en praktiese reelings:
Vertrekdatum - 28/08/2001 Port Elizabeth na Durban (Christo
en Wimke)
- 29/08/2001 Durban na Nelspruit (Christo, Wimke, Danie en Peet)
- 30/08/2001 Nelspruit na Muapula : vlieg met Mercy Air
- 30/08/2001 tot 5/09/2001 Bedien
- 6/08/2001 Muapula na Nelspruit : vlieg met Mercy Air
- 7/08/2001 Nelspruit na Gonubie
- 8/08/2001 Terugvoer aan Gonubie gemeente (Christo en Wimke)
Jesaja 58:11 - En die Here sal jou gedurigdeur lei en jou siel versadig in
dor plekke en jou gebeente sterk maak.
|
| |





|