Die Waarheid Sal Openbaar Word

Hallo, mede kinders van die Here.

Weet net dat mens bid vir julle wat in die waarheid leef, en dat herstel sal kom vir die wat die regte pad verlaat het, en die wat teen die Sending kwaad stook.

Die waarheid sal tog wel eendag alles openbaar word. Mag GOD ons bewaar en help en genadig wees.

Dink en bid vir julle, opreg.

Francois

Otjiwarongo, Namibia