'Maggie Fleischmann' tagged posts

Maggie Fleischmann

Liefdevolle Sorg

Liewe Leser Laat my toe om hierdie brief sommer namens al ons ouer seniors te skryf. Ons is heelwat weduwees – en sommige (soos ek) reeds bo 90 jaar. Dankie vir die liefdevolle liggaamlike en geestelike sorg wat ons hier ontvang. Dankie aan Erlo en sy kinders wie se huis altyd oopstaan om hulp te…