My naam is Lydia Magase en ek woon in Smithfield. Ek dank die Here vir wat Hy vir my gedoen het deur die evangelie wat ek by Kwasizabantu gehoor het. Ek was ‘n verlore sondaar. Deur Kwasizabantu het ek tot bekering gekom. Ek het geleer om die Here te vrees en om Hom alleen te ;